Donasies:
Enige donasies word hartelik met ope arms ontvang. Kontak ons gerus indien U sou belang stel om donasies/skenkings te gee aan die sentrum.
- Vir enige kontant donasies, gebruik asb die volgende bank besonderhede:
- • Mossie Street Care Center
- • ABSA Bank , Tjek rekening
- • Tak kode: 632005
- • Rekening no: 410 6541 281
- • Verwysing: Gebruik asb die doel van die donasie as verwysing bv. kruideniers, petrol,herstelwerk, personeel vergoeding of algemeen ens.
Contact Number: 081 015 3862
Epos Addres: info@mossiecare.co.za
Plot, 42 Mossie Street, Onderstepoort,0110
dankie vir die omgee en hulp
Elkeen van julle wat help, maak die laste soveel minder deur saam te dra aan die sorge van ander. Ons sê dankie, want sonder julle sou ons nie behoeftiges kon help nie.
Kontak ons gerus by : 081 015 3862